Die 94.7 Pret Dag Fotos.
Die Kakiebos 94.7 Pret Dag was hierdie jaar weer 'n groot sukses. Familie en friende van Kakiebos het hulle stemme kom dik maak om al die deelnemers te ondersteun terwyl Pieter Koen die Highway laat gons het met musiek om bietjie "beat in die bene" van die deelnemers te sit. Hierdie is nog 'n paar fotos van die geleentheid. Click op die foto's hier onder om te vergroot...{gallery}images{/gallery}
Fotos deur Rokkitboy en Kakiebos.










