Trek jouself aan!
Gaan na ons "trek jouself aan" bladsye om ons nuutste reeks t-shirts te sien.Mans kan op die foto hier bo click.
| Dames moenie vergeet dat daar ook 'n hele reeks spesiaal vir julle beskikbaar is nie. Click op die foto hier langsaan om sommer direk na ons dames afdeling te gaan. |
"Back to Normal"
![]() |
Met die eerste maand van die jaar agter die rug en meeste van die "terug-by-die-werk-na-'n-lang-vakansie" stress wat verby is kan mens weer rus vind in die roetine van alledaagse lewe. Die weer is fantasties en die atmosfeer van die laat somer is betowerend. Wat wil mens nou meer hê in die maand van die liefde? Moenie vergeet om Februarie maand se "desktop wallpaper" kalender te gaan aflaai nie. Gaan loer onder ons Downloads blad vir nog meer kalenders of click op die prentjie hier langsaan om die nuutste kalender af te laai. Pssst... en onthou om jou geliefde te veras met Kakiebos T-shirt op Valentynsdag... |
Kakiebos - nou in die Wes-Kaap!

Met die lente kom nuwe lewe en dit is op die trant dat ons met trots kan aankondig dat Kakiebos ook nou in die Weskaap beskikbaar is. Kakiebos sal voortaan beskikbaar wees by al die DeJagers winkels in die Wes-Kaap. Gaan loer gerus op ons Handelaars link vir meer inligting en om jou naaste tak op te spoor.
Nuwe Kakiebos Hoekie
Kom kyk ons nuwe spog Kakiebos hoekie by Gaby's in Menlyn Retail Park. Jy kan hier ook klomp van ons nuwe reeks se ontwerpe in die hande kry.












