Skip to content

Kakiebos

Sold out!

KBLT018 Kort Mou Themp Aquafier Lt Olive /Wit

Hierdie Aquafier liggroen en wit dames T-hemp met goue teks en blom druk ontwerp is beslis nie net nog ‘n T-hemp nie. Dra dit saam met jou gunsteling jeans, plakkies of even kaalvoet.
Ons klassieke ronde nek T-hemp vir dames is oor tyd ontwikkel deur te luister na wat JY soek.

Dis die perfekte dames snit. 100% sagte katoen, liggies gestylde vorm, bietjie langer agter en gemaklike moue. Met dubbel stik nate wat rek, krimp en skeeftrek voorkom en verseker jou hemp bly soos die dag wat jy uit die mall gestap het, kort jou klerekas beslis hierdie een!

Trek Jouself Aan

Van Nou Af

This product is currently out of stock and unavailable.

SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Ekstra klein, Klein, Medium, Groot, Ekstra Groot, 2XL

Shopping cart0
There are no products in the cart!
Continue shopping
0
Gratis aflewering vir aankope meer as R750.00