Skip to content

Kakiebos

Sold out!

KBMT033 KORT MOU T-HEMP – Cardinal

Duidelik en uitstanerig (as daar so woord was), met ‘n kwaliteit grungie voorkoms. Ons klassieke ronde nek T-hemp is oor tyd ontwikkel deur te luister na wat JY soek.

100% sagte Katoen en dubbel stik nate wat rek, krimp en skeeftrek voorkom en verseker jou hemp bly soos die eerste dag toe jy in die spieël gekyk het.

Trek Jouself Aan.

Van Nou Af

This product is currently out of stock and unavailable.

SKU: 9ce27154-7901-4a45-9bf5-ef2f21a4ba01 Categories: , Tag:

KBMT033 (S/S TEE) – CARDINAL

Grootte

Klein, Medium, Groot, Ekstra Groot, 2XL, 3XL

Shopping cart0
There are no products in the cart!
Continue shopping
0
Gratis aflewering vir aankope meer as R1,000.00