Grootte | Klein, Medium, Groot, Ekstra Groot, 2XL, 3XL |
---|
Sold out!
KBMT040 KORT MOU THEMP Grys Melange
Die oorspronklike Roadhouse look op Grey melange. Ons klassieke ronde nek T-hemp is oor tyd ontwikkel deur te luister na wat JY soek.
100% sagte Katoen en dubbel stik nate wat rek, krimp en skeeftrek voorkom en verseker jou hemp bly soos die eerste dag toe jy in die spieël gekyk het.
Trek Jouself Aan.
Van Nou Af