| Grootte | Ekstra klein, Klein, Medium, Groot, Ekstra Groot, 2XL, 3XL |
|---|
Sold out!
KBLT011 Kort Mou Themp Asphalt
Hierdie Grys dames T-hemp met ‘n blom sakkie ontwerp is beslis nie net nog ‘n T-hemp nie. Dra dit saam met jou gunsteling jeans, plakkies of even kaalvoet.
Ons klassieke ronde nek T-hemp vir dames is oor tyd ontwikkel deur te luister na wat JY soek.
Dis die perfekte dames snit. 100% sagte katoen, liggies gestylde vorm, bietjie langer agter en gemaklike moue. Met dubbel stik nate wat rek, krimp en skeeftrek voorkom en verseker jou hemp bly soos die dag wat jy uit die mall gestap het, kort jou klerekas beslis hierdie een!
Trek Jouself Aan
Van Nou Af




