KBLT023 KORT MOU T-HEMP – Bevelled Glass

KBLT023 Kort Mou T-Hemp – Bevelled Glass
Ons klassieke ronde nek T-hemp vir dames is oor tyd ontwikkel deur te luister na wat JY soek.
Dis die perfekte dames snit. 100% sagte katoen, liggies gestylde vorm, bietjie langer agter en gemaklike moue. Met dubbel stik nate wat rek, krimp en skeeftrek voorkom en verseker jou hemp bly soos die dag wat jy uit die mall gestap het. Jou klerekas kort beslis hierdie een!
Trek Jouself Aan
Van Nou Af