KBMT025 KORT MOU T-HEMP – RooiKlein

KBMT025 KORT MOU T-HEMP – Rooi
Ons klassieke ronde nek T-hemp is oor tyd ontwikkel deur te luister na wat JY soek.
100% sagte Katoen en dubbel stik nate wat rek, krimp en skeeftrek voorkom en verseker jou hemp bly soos die dag wat jy uit die mall gestap het.
Trek Jouself Aan.
Van Nou Af