| Grootte | Klein, Medium, Groot, Ekstra Groot, 2XL, 3XL |
|---|
Sold out!
KBMT032 KORT MOU T HEMP Wit
Oud of Vintage. Jy kan besluit watse look dit is. Maar hierdie motorfiets is beslis totaal uniek. Ons klassieke ronde nek T-hemp is oor tyd ontwikkel deur te luister na wat JY soek.
100% sagte Katoen en dubbel stik nate wat rek, krimp en skeeftrek voorkom en verseker jou hemp bly soos die eerste dag toe jy in die spieël gekyk het.
Trek Jouself Aan.
Van Nou Af




